The Loft on Lambert, Port Alfred

akkreditasie
The Loft on Lambert
The Loft on Lambert
Twee moderne selfsorgeenhede met eie ingang en veilige parkering.

Ons voorsien 'n koningingrootte bed met linne en handdoeke vir die en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is WiFI en DStv.

Die verblyf is baie naby aan die strand, gholfbaan en winkels in die middedorp. Ons is 90 minute se ry vanaf PE en Oos-Londen se lughawens.

Kontak: 083 275 6101; saluppnow@gmail.com

OLYMPUS DIGITAL CAMERA
The Loft on Lambert