The Windfarm, Port Elizabeth: Moenie hier verbyry nie!

akkreditasie
The Windfarm
The Windfarm
The Windfarm is anders as ander vulstasies in die land! Dit is strategies geleë op die N2 tussen Port Elizabeth en Jeffreysbaai, met gerieflike en veilige toegang vanaf beide kante van die hoofweg.

Ons glo dat ons 'n spesiale plek geskep het vir jou, die besoeker. Hier kan jy ook jou fietswiele laat pomp. Die ontwikkeling is geskakel met die omliggende drie rivierroetes.

Die winkels hier is: Shell, Spar Express, Steers, KFC, Bootlegger Coffee Company en Oumeul-bakkery.

Kontak: 041 007 0194; info@thewindfarm.co.za; www.thewindfarm.co.za

DCIM\100MEDIA\DJI_0218.JPG
The Windfarm