Villa Vista Guest House: Port Alfred

akkreditasie
Villa Vista
Villa Vista
Briljante uitsigte oor die Indiese Oseaan, ongerepte strande, die Kowieriviermonding en die Royal Alfred Marina.

Dit is jou vriendelike hawe in Port Alfred waar jy as gas arriveer en as goeie vriend weggaan. Vyf ruim, gerieflike en stylvol ingerigte kamers met privaat ingang en balkon vir 'n rustige atmosfeer.

Ons loop die ekstra myl vir ons gaste. Jou tuiste weg van die huis.

Kontak: jurie@villavista.co.za; www.villavista.co.za/

Villa Vista
Villa Vista