Bentley’s Guesthouse: Neem 'n poskaartfoto van Tafelberg!

akkreditasie
Bentley’s Guesthouse
Bentley’s Guesthouse
Bentley's Guesthouse is luuks en puik geleë in 'n stil straat slegs 400 meter vanaf die bekende Bloubergstrand in Kaapstad.

Hier kan jy jou panoramiese poskaartfoto van Tafelberg neem. Breek weg en kom ontspan by die see, met bed en ontbyt – of jy nou op jou eie reis, of saam met kollegas, vriende of familie is. En dis natuurlik ook perfek vir 'n romantiese vakansie van 'n leeftyd!

Kontak: 077 6286 8001; info@bentleys.co.za; www.bentleys.co.za

Bentley’s Guesthouse
Bentley’s Guesthouse