Deel

Bitou River Lodge: Weelde op die Bitourivier

akkreditasie
Bitou River Lodge
Bitou River Lodge
Bitou River Lodge bied weelderige plaashuisverblyf reg op die Bitourivier. Dink voëls, bome, groen spasies, vrede. Sielstyd.

Roei op die rivier en kyk na die otters en voëls.

Hou die sonsondergang dop met jou tjoppie op die braai en 'n glas van die rooi in jou hand. Plett self is net tien minute hiervandaan met sy oulike winkels en wonderlike restaurante.

Aktiwiteite? Dis Plett, onthou! Boetiekbrouery, abseil, brugspring, woude, lagunes, strande, wynproe, en diere: olifante, ape, voëls, katte en selfs slange.

Kontak: 082 978 6164;info@bitou.co.zawww.bitou.co.za

Bitou River Lodge
Bitou River Lodge