
De Akker Guesthouse
De Akker is 'n moderne, pragtige gastehuis wat met vier sterre gegradeer is deur TGCSA.
Ons het sewe skoon, moderne kamers wat individueel ingerig is met alle geriewe en goeie personeel. Kom en ontspan in ons pragtige tuin met sprankelende swembad en geniet die Tuinroete se Klein-Karoo.
Kontak: 064 774 4343; info@deakkeroudtshoorn.co.za