
Die Taj in Kaapstad
Taj Cape Town het 176 kamers met 'n pragtige uitsig oor die stad en Tafelberg, wat dit ideaal maak as 'n basis vanwaar die Moederstad se atmosfeer en kultuurerfenis geniet kan word.
Tarief: R3500.00 per kamer, ontbyt ingesluit vir twee kinders en twee volwassenes.
Kontak: www.booking.com/hotel/za/taj-cape-town.html