Deel

Egte rus en vrede by The Lofts Boutique Hotel, Knysna

akkreditasie
The Lofts Boutique Hotel
The Lofts Boutique Hotel
Hierdie luukse boetiekhotel is by die Knysna-lagune en bied rustigheid en puik gasvryheid.

Die hotel se unieke ligging gee gaste die geleentheid om van die heel beste uitsigte oor die Knysna-riviermonding te geniet. Daar is drie tipes kamers, van luukse dakkamers tot selfsorggeriewe wat perfek is vir gesinne.

Ontspan in ons Atrium-sitkamer terwyl jy skemerkelkies geniet, spandeer die dag langs die swembad of vra ons kundige span vir voorstelle oor plaaslike aktiwiteite.

Kontak: 044 302 5710; reservations@thelofts.co.za; www.thelofts.co.za

OLYMPUS DIGITAL CAMERA
The Lofts Boutique Hotel