Deel

Ervaar die Swartland Wyn-&-Olyfroete, Malmesbury!

akkreditasie
Swartland Wyn-&-Olyfroete
Swartland Wyn-&-Olyfroete
Die Swartland, geleë op die drumpel van Kaapstad, omsluit die pragtige dorpies Malmesbury, Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes, Moorreesburg, Koringberg en Piketberg.

Die onpretensieuse streek  is bekend vir sy hartlike mense en die kanse is goed dat jy die eienaar, wynmaker of kunstenaar self sal ontmoet wanneer jy die streek besoek.

Is jy lief vir goeie wyn, heerlike olywe, tuisgebak en lekker kuier? Dan is die Swartland net die plek vir jou om na die grendeltyd te besoek.

Kontak: 022 487 1133; swartlandinfo@westc.co.za; www.swartlandwineandolives.co.za

Swartland Wyn-&-Olyfroete
Swartland Wyn-&-Olyfroete