Deel

Ganora-gastehuis: Gee ons ’n dag en ons deel 250 miljoen jaar met jou

akkreditasie
Ganora-gastehuis
Ganora-gastehuis
Beleef ware Karoo-gasvryheid by die Ganora-gastehuis, ’n aktiewe skaapplaas in die Oos-Kaap, 7 km vanaf Nieu-Bethesda en 60 km vanaf Graaff-Reinet.

Ons bied begeleide toere na:

  • Anglo-Boereoorlog-graverings
  • Boesmantekeninge
  • Wolfasiliteite
  • n Private fossielmuseum
  • Fossielwandeling
  • Medisinaleplantwandeling

Ganora bied gerieflike driesterverblyf of kampstaanplekke. Kom ontspan en geniet die Karoo-stilte. Kom ry fiets, kyk voëls en swem. Jy kan alle etes hier nuttig.

Kontak: 0826980029; ganoraguestfarm@gmail.com; www.ganora.co.za

Ganora-gastehuis
Ganora-gastehuis