
Alpha Excelsior
Kom geniet die rustige verblyfeenhede in die hart van die Noordelike Sederberg.
Proe die Rugged Rocks-rooiwynreeks, olyfolie en tafelolywe. Die uitsig is skouspelagtig en die wandelpaaie fantasties.
Kontak: www.alphaexcelsior.co.za