
De Pakhuys
Kom vir ’n wonderbaarlike post-Covid19-grendeltydwegbreek.
Kom ontspan en vind jou siel in die rooi rotse van die Sederberg. Ons bied pragtige selfsorgeenhede of kampstaanplekke tussen die klippe.
Kontak: www.depakhuys.com