
Heuningland
Tussen die berge wes van Beaufort-Wes stel ons jou bekend aan die eenvoud van die Groot-Karoo.
Die slenterstap van 100 kilometer oor vier dae sal jou verbeelding vasgryp en 'n ewige indruk laat. Jy het die keuse om alleen, teen jou eie spoed, te stap indien jy vreedsaamheid verkies.
Ons volmaanstap is 'n lewensveranderende ervaring. Ons maak 'n basis vanwaar ons vir vier nagte uitstap.
Kontak: Liezl 0722435251; info@heuningland.com; www.heuningland.com