Deel

Hide Away Guest House, Knysna

akkreditasie
Hide Away Guest House
Hide Away Guest House
Hide Away is 'n bed-en-ontbyt-plek in die hoofstraat van Knysna en bied wonderlike uitsigte oor die riviermonding en die Koppe.

Binne maklike stapafstand van die dorp, Waterfront en Thesen Island. Veilige parkering van die straat af, met vinnige internet en gimnasium.

Kontak: 044 382 3317; info@hideaway.co.za; www.hideaway.co.za

Hide Away Guest House
Hide Away Guest House