
Jonkmanshof
Eksklusiewe gastehuis in 'n Kaaps-Hollandse huis wat dateer uit 1854.
Ons bied twee luukse slaapkamers met en suite-badkamers. Huur 'n kamer of huur die hele huis. Sien ons spesiale tariewe op www.jonkmanshof.com
Kontak: info@jonkmanshof.co.za