Deel

Krakadouw Cottages: Omring deur die Sederberge

akkreditasie
Krakadouw Cottages
Krakadouw Cottages
Krakadouw se selfsorgkothuise is geleë op Dwarsrivierplaas ongeveer 13 km vanaf Clanwilliam.

Die plaas is geleë aan die voet van die Krakadouwspits, omring van die Sederberge. Daar is twee riviere, swemgate, staproetes en drie pragtige huisies met baie karakter.

Hier moet jy lank genoeg vertoef om die sonsopkomste en sonsondergange te sien en ook die bobbejane op die rotse dop te hou. En, as jy gelukkig is, die luiperd se gebrul hoog op in die berge te hoor.

Kontak: 082 472 9226; 021 100 3747; krakadouw@mylan.co.za; www.krakadouw.co.za

Krakadouw Cottages
Krakadouw Cottages