
La Mer
La Mer is geskik vir 2 gaste. J'aime la Mer kan tot 4 gaste akkommodeer en het 2 slaapkamers.
Beide is reg op die strand geleë en bied asemrowende see-uitsigte. Aloe Halt is ’n gesellige huis 160 m van die strand af en het 3 slaapkamers. Tot 6 gaste is welkom.
Al 3 eenhede is binne loopafstand van restaurante en winkels. Tariewe is per persoon, langnaweke en skoolvakansies uitgesluit.
Kontak: Arita 083 701 2650; arita@pater.co.za; www.paternosteraccommodation.co.za