
Mimosa Lodge
Geleë aan die voetheuwels van die majestueuse Langebergreeks in Montagu op Roete 62 en net twee ure vanaf Kaapstad.
Dit is die perfekte plek om te ontspan en te verken.
Ons is beken vir ons gasvryheid en uitstekende kos. Die restaurant het al verskeie toekennings verken en die klem is op plaaslike, vars, seisoenale produkte.
Kontak: info@mimosa.co.za; 023 614 2351