
Mountain View-staproete
Mountain View Trails bied ’n slenterstaproete van 6 dae in die Wes-Kaap en Weskus aan. Jy stap elke dag in ’n ander omgewing. Die eerste dag begin in die Weskus- Nasionale Park, met sy blommeprag.
Daarna verken jy Ceres en Tulbagh, sowel as die wêreldbekende wynroetes. Die toer sluit alles in, ook etes wat jou mond sal laat water. Kom stap saam op dié bederftoer.
Kontak: mountainviewtrailsinfo@gmail.com