Ontspan by The Greens Guest House, Knysna

akkreditasie
The Greens Guest House
The Greens Guest House
The Greens Guest House is geleë in die hart van die welige plantegroei van die Tuinroete in die prentjiemooi en gewilde dorp Knysna.

Die gastehuis is perfek geleë 50 meter vanaf die bekende Knysna-gholfbaan. 'n Elegante eenverdieping- argitektoniese juweel met 'n groot oopplanleefarea, agt en suite-slaapkamers en 'n veilige swembaddek met pragtige uitsigte oor die Knysna-koppe en –gholfbaan.

Ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers wat opsoek is na 'n rustige omgewing.

Kontak: 087 057 1269; bookings@knysnagreens.co.za; knysnagreens.co.za

The Greens Guest House
The Greens Guest House