Deel

Ontspan by Vannewes, Lambertsbaai

akkreditasie
Vannewes
Vannewes
Vannewes is in Lambertsbaai – 'n klein vissersdorpie 280 km noord van Kaapstad.

Hierdie ruim huis het baie karakter en is 40 km van die strand en binne stapafstand van die middedorp.

Geniet gehaltetyd saam met vriende en familie by die braai agter die huis waar daar 'n vars seebriesie waai en die geluid van die seemeeue gehoor kan word.

Daar is ses slaapkamers, drie badkamers, oopplankombuis/sitkamer en parkering vir vier voertuie. Die perfekte vakansiebestemming vir families en groepe.

Kontak: 082 851 2522; Ireen 082 780 4214; wilmabester27@gmail.comvhs@idwala.co.za

Vannewes
Vannewes