Deel

Ontspan op 'n plaas by Blue Crane Farm Lodge

akkreditasie
Blue Crane Farm Lodge
Blue Crane Farm Lodge
Kom ontspan in ons luukse selfsorg-akkommodasie in die Botriviervallei op die hange van die Houwhoekberg.

Sit luilekker in die houtgestookte Jacuzzi terwyl jy die uitsigte oor die vallei geniet.

Ons kothuise het twee slaapkamers, 'n badkamer, 'n binnebraai/kaggel, 'n pizza-oond en 'n houtgestookte Jacuzzi. 

Kontak: 076 138 4999; info@bluecranefarmlodge.co.za 

Blue Crane Farm Lodge
Blue Crane Farm Lodge