
Owl's Rest
'n Besoek aan die BAR-vallei is nie volledig as jy nie aangedoen het by Owl’s Rest Olive en Lavender Farm nie.
Dit is geleë op Roete 62 tussen Robertson en Ashton aan die voet van die Langeberge. Gaste kry die geleentheid om 'n werkende laventel-, roosmaryn- en roosmalvas te ervaar en te sien hoe die oes plaasvind en dan gedistilleer word om produkte te verkry.
Die plaas bied ook 'n vars vermenging van ekstra suiwer olyfolies, heerlike tafelolywe en tapenades en heerlike gebottelde vrugte.
Kontak: 082 497 9329; info@owlsproducts.co.za; www.owlsproducts.co.za