
Mermaid's Rest
Mermaid’s Rest is 'n selfsorgvilla met twee verdiepings in Pearl Bay, Yzerfontein. Die villa bestaan uit vyf slaapkamers, vyf badkamers, twee leefareas en 'n ten volle toegeruste kombuis.
Die akkommodasie kan 'n minimum van 10 gaste neem. Die grondvloer en die eerste verdieping het elk sy eie kombuis, slaap- en badkamers. Daar is ook 'n TV met DVD-speler.
Op die balkon is daar 'n ingeboude braai asook 'n draagbare baai. Daar is 'n garage ? parkering vir vier voertuie. Vir die kinders is daar 'n klimraam om hulle besig te hou.
Kontak: 082 464 0829; wsconsulting@mweb.co.za