Raak rustig by Breekwal Gastehuis, Clanwilliam

akkreditasie
Breekwal Gastehuis
Breekwal Gastehuis
Goed toegeruste, heerlike leefhuis met rustige atmosfeer op die plaas.

Heerlik ruim binne- en buitebraai. Veilig, lugreëling in kamers en omhein. Grasperk heerlik vir kinders en diere.  Kom ontspan op die stoep wat oor die wingerd uitkyk.

Kontak: 072 469 4848; breekwal@gmail.com 

á3?ÙVjk
Breekwal Gastehuis