Rooibos Route, Clanwilliam: Welkom by Rooibosland

akkreditasie
Rooibos Route
Rooibos Route
Rooibos Route bied 'n wye omvattende agri-toerisme ervaring aan alle Rooibos liefhebbers.

Besoek 'n plaas of fabriek, beleef die oes en verwerkings proses, geniet lekker disse by 'n restaurant, doen 'n wyn en rooibos proe of doen 'n teeproe waar jy uit meer as 100 geure kan kies.

Reis tussen verskillende punte op jou eie tyd en geniet rooibos gasvryheid by verskillende akkommodasie opsies. Definitief iets vir almal se smaak. Ons sien uit om jul te verwelkom in die hart van Rooibosland.

Kontak: www.rooibos-route.co.za; 067 088 6969; info@rooibos-route.co.za

Rooibos Route
Rooibos Route