Deel

Stop op die N2 by Ikigai Coffee Bar & Deli

akkreditasie
Ikigai Coffee Bar & Deli
Ikigai Coffee Bar & Deli
Ikigai Coffee Bar & Deli is geleë in die dorpies Riversdale en Swellendam, net af van die N2-hoofweg.

Ons bedien varsgemaakte fynproewer-toebroodjies asook soet- en soutpeuselhappies. Geniet 'n koppie spesialiteitkoffie van Origin Coffee Roasting terwyl jy rondsnuffel in die winkel met kunsprodukte wat van oral in Suid-Afrika verkry is.

Kontak: 028 713 1260; ikigaicoffeebar@gmail.com; www.ikigaicoffeebar.co.za 

Ù]¶q»ókA
Ikigai Coffee Bar & Deli