
The Loerie's View
The Loerie's View is 'n gerieflike vakansiehuis in die rustige dorpie Wildernis.
Ons huisves tot vier persone en dit sluit 'n sitkamer met eetkamertafel, WiFi, DStv en buitedek met 'n Weberbraai in. Jy kan ook see- en berguitsigte geniet.
Die kombuis is ten volle toegerus met watersuiweraar, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is twee slaapkamers, en die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beide kamers is en suite.
Kontak: 083 452 2075; info@loeriesview.co.za; www.loeriesview.co.za