Deel

Wildritte en akkommodasie by JustBe Farm Retreat, Piketberg

akkreditasie
JustBe Farm Retreat
JustBe Farm Retreat
Selfsorghuisie met dubbelbed en buitebraai, asook 'n buitestort met die ekstra opsie om die kolkol-jacuzzi op 'n private wildsplaas te gebruik.

Wildritte op aanvraag of selfbestuurwildritte. Daar is elande, bergsebras, swartwildebeeste en springbokke op die plaas. Daar is ook 'n verskeidenheid voëlsoorte.

Veldritte beskikbaar op versoek. Ons het ook 'n inheemse kwekery.

Kontak: 064 068 6409; admin@soutkloofgame.co.za; www.soutkloofgame.co.za

JustBe Farm Retreat
JustBe Farm Retreat