book-icon Uitgawe Augustus-September 2022
Deel

Met my eie oë: Jakkalsmoles in Pilanesberg

akkreditasie
1
1

Ek en ’n vriendin was in Aprilmaand in die Pilanesberg-wildreservaat. Ons het by die Lengaudam naby Bakubung gesit en voëlkyk toe ’n rooijakkals aangedraf kom.

Daar was ’n paar maraboes aan die een kant van die dam, maar snaaks genoeg het al meer maraboes nadergevlieg na die kant van die dam waar die jakkals pas aangekom het. Ek sou dink dat hulle eerder na ’n veiliger plek sou uitwyk, soos bo in ’n boom.

Die jakkals het hulle skielik begin bekruip (1), maar die maraboes het net opgevlieg en weer in die water gaan land (2).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan