book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Met my eie oë: Kwaai katte in Kgalagadi

akkreditasie

Een oggend het ons al met die Nossobrivier langs opgery, en ná ’n ent teruggedraai na die Twee Rivieren-kamp.

Warrick het bestuur en ek was op die agtersitplek (sodoende het elkeen genoeg spasie vir sy kameratoerusting).

Omtrent 8.15 vm. het ek ’n rooikat tussen die kreupelhout sien hurk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan