book-icon Uitgawe April-Mei 2022

Met my eie oë: Witkoluil vs. dwergmuishond

akkreditasie
1
1

Ek en my vrou, Annemarie, het in Oktober 2021 die eerste keer in meer as 20 jaar die Krugerwildtuin besoek.

Ons sou aanvanklik in Julie gaan, maar die pandemie het ’n stokkie voor ons planne gesteek en ons moes geduldig wag.

Ons het tien dae in die park vertoef en talle wonderlike dinge gesien, maar dié insident staan uit. Soms neem jy per ongeluk ’n ánder foto as die een wat jy dínk jy neem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan