book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

BAIC: Bekostigbare veldrybuks

akkreditasie

Die Chinese motorvervaardiger BAIC (uitgespreek nes die Engelse woord “bike”) – of dan Beijing Automotive Industry Holding Co – het op 13 Oktober die B40 PLUS, ’n kompakte sportnuts, naby Hartbeespoort bekend gestel.

Die B40 PLUS, in ander lande ook bekend as die BJ40, word sedert 2013 vervaardig deur dié motormaatskappy wat in staatsbesit is, maar het nou eers sy pad na Suid-Afrika gevind.

Ons kan net raai hoe ontevrede Jeep met BAIC moet wees, omdat die B40 PLUS skaamteloos by die Wrangler steel, veral wat betref die stilering van die bakpanele.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan