book-icon Uitgawe Desember 2022-Januarie 2023
Deel

Chev-bakkie gerestoureer, en kyk hoe lyk hy nou!

akkreditasie

Hy put groot genot daaruit om ou tjorre te restoureer of om die ondenkbare te vermag met rygoed, vertel Willem, die eienaar van ’n druk- en koerierbesigheid in die Jakarandastad.

Sy voorliefde hiervoor het begin toe hy maar 13 jaar oud was.

Sy ouer suster het ’n Renault 5 besit en probeer om hom van die hand te sit, maar omdat daar soveel probleme met die kar was, het sy moed opgegee en die karretjie vir Willem gegee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan