book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Citroën C3 Aircross: Grondpad se Moses

akkreditasie

Die grens tussen ’n sportnutsvoertuig en ’n sogenaamde crossover is maar vaag – deesdae hoef motorvervaardigers net ’n paar plastiekpanele oor die wielboë aan te bring en ’n skaafplaat onder die buffer vas te skroef en siedaar: ’n gewone luikruggie word ’n sportnuts of selfs ’n kruisnuts.

Citroën se C3 Aircross is darem ’n bietjie meer as net plastiekpanele en plakkers, want hy ry werklik lekker op ’n grondpad, selfs al het hy nie allewielaandrywing en groot wiele nie.

Ons bekyk die nuwe C3 Aircross om te sien wat verander het sedert ons hom twee jaar gelede bestuur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan