book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Dié Toyota lyk mos bekend...

akkreditasie

In Maart vanjaar is die Toyota Urban Cruiser Xr in Suid-Afrika bekend gestel – en een maand voor dit die Suzuki Vitara Brezza. (Ons het in April oor die Suzuki geskryf.)

Op 18 Augustus vanjaar erken Toyota dat hoewel die vlagskip-Xr-weergawe die fokuspunt vir die plaaslike bekendstelling was, bied die middelste model, die Xs, ’n uitstekende waarde-aanbod vir klante in hierdie kategorie.

Die Vitara Brezza en Urban Cruiser word albei in Maruti Suzuki se aanleg in Gurgaon in die noorde van Indië gebou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan