book-icon Uitgawe Augustus-September 2021

Ford Tourneo: Groot lyf met min spiere

akkreditasie

Minibussies tel onder die beste sleepvoertuie wat ’n mens kry: Jy het nie net die wêreld se ruimte vir passasiers en bagasie nie, maar jy sukkel ook nie met windweerstand op jou woonwa nie.

Feitlik elke boswoonwa of boswa – en selfs sommige padwaens – pas mooi knus agter ’n bus.

’n Minder opsigtelike voordeel is wanneer dit kom by terugstoot. Omdat die stang omtrent teenaan die agteras sit, knak die wa nie so vinnig nie wanneer jy terugstoot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan