book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Gee my krag! Sien jy kans vir ’n e-motor?

akkreditasie
Jaguar I-Pace
Jaguar I-Pace

Laat ek dit maar ruiterlik erken: Ek was ’n volslae petrolkop, verslaaf aan die gerammel van V8-binnebrandenjins en bevoorreg genoeg om in ’n vorige loopbaan van die vinnigste sportmotors op van die wêreld se bekendste renbane te toets.

Ek sê “wás”, want toe gaan mors Jaguar se elektriese I-Pace lelik met my vooroordele.

Dit is nie net die geluidlose versnelling van die Jaguar wat verstommend is nie (0-100 km/h in in 4,8 sek.), maar die naatlose wyse waarop dit geskied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan