Jaguar E-Pace: ’n Volle 38 van hulle!

akkreditasie

Daar gaan altesame 38 variasies van dié voertuig wees, almal met allewielaandrywing en ’n 2 l-enjin. Petrol- én dieselweergawes is beskikbaar.

Jaguar gaan die E-Pace in vier afwerkingsvlakke aanbied: Base, S, SE en HSE. Dan is daar ook die sogenaamde Special Edition wat op spesiale aanvraag bestel kan word, en slegs in die eerste jaar van verkope.

Die goedkoopse E-Pace (2.0 diesel D150 Base) gaan R598 500 kos en by R851 600 draai as jy die First Edition-diesel soek. Die petrolweergawe skop af teen R667 800 en sý First Edition-weergawe kos R895 700.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan