book-icon Uitgawe Oktober-November 2021

Koddige rygoed uit toeka se dae

akkreditasie

Met die vorige eeuwisseling was daar tientalle skroefaangedrewe motors, maar die Fransman Marcel Leyat se Helicron was waarskynlik die vreesaanjaendste, want sy skroef – anders as met ander, soortgelyke motors – was aan die voorkant...

Marcel was oortuig dat sy Helicron die motor van die toekoms sou wees.

Die eerste 1913-weergawe het geen beskerming rondom die skroef gehad nie en hy het dit eers laat aanbring nadat Parysenaars gekla het die warrelende lemme hou ’n gevaar in vir verbygaande voetgangers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan