book-icon Uitgawe Oktober-November 2022

Koop jy ’n tweedehandse viertrek? Kyk die kat mooi uit die boom

akkreditasie

Met nuwe voertuie wat deesdae byna onbekostigbaar geword het, floreer die mark vir tweedehandse voertuie, veral 4x4-voertuie.

’n Nuweling wat smag na sy heel eerste bostrok, is dikwels verbaas oor hoe goedkoop byvoorbeeld ’n Land Rover Discovery 2 deesdae kos (soms so laag as R40 000), min wetende dat dié tipe ryding ’n bodemlose put vir die eienaar kan wees – juis daarom dat hy of sy hom so goedkoop van die hand wil sit.

In hierdie artikel fokus ons op tweedehandse viertrekvoertuie wat deur private eienaars verkoop word – en ons noem die slaggate waarvoor groentjies hulle oë moet oophou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan