book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Land Cruiser: Luukse bosveldwa

akkreditasie

Toyota het al meer as 10 miljoen Land Cruisers reg oor die wêreld verkoop – die meeste daarvan waarskynlik aan die Verenigde Nasies se vredesmagte en aan Bosveldboere in die noorde van die land.

Met die plaaslike bekendstelling in die Weskus het Toyota Suid-Afrika vyf geslagte Land Cruisers langs mekaar geparkeer: die hoekige 60-reeks (1981), die kortstondige 80 (1991), die geronde 100 (1998), die langlewende 200 (2007) en die nuwe 300-reeks wat pas in 2021 aangeland het.

Die ooreenkomste tussen die verskillende voertuie was opvallend en ’n mens kon duidelik sien hoe geleidelik die evolusie van die Land Cruiser plaasgevind het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan