book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

My wiele: Sleep alte lekker met ou Amarok

akkreditasie

Woonwakamp is vir my niks nuuts nie – om die waarheid te sê beleef ek die ervaring reeds van 16-jarige ouderdom af, toe ek saam met my ouers gekamp het.

My Pa het ’n 3 l-Ford gehad, maar daar was ook die allergewilde Chev met sy 4,1 l-enjin.

In die jare tagtig het ek met ’n BMW 535i begin sleep met ’n hele rits sleepvoertuie tussenin – tot waar ek vandag die eienaar van ’n Amarok is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan