Ek en my skoonpa is ewe gaande oor reis en wou saam ’n projek soos dié aanpak.
Maar ons het nie besef ons smaak verskil hemelsbreed wanneer dit by die finale produk kom nie: Hy was op soek na iets wat eenvoudig en prakties is, terwyl ek hou van iets wat sag op die oog is.
Die ambulansbakwerk het ek in Augustus verlede jaar raakgeloop.