book-icon Uitgawe Augustus-September 2021

’n Luukse woonwa nommerpas vir die bos

akkreditasie

Woonwa-ontwerp is ’n spesialisveld. Maar dan kry jy ook gesoute argitekte soos Bennie Cilliers van Bethlehem wat met ’n woonwa vorendag kom wat net eenvoudig in sy eie klas is.

Hoewel Bennie die baasbrein agter die Okapi is, is die besigheid intussen aan die eienaars van Van Zyl-staalwerke op Reitz in die Vrystaat verkoop.

Vir so ’n nuwe woonwa is daar reeds heelwat belangstelling as ’n mens na die waglys kyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan