book-icon Uitgawe Augustus-September 2021

‘Nuwe’ Navara beïndruk

akkreditasie
Die Navara, een van die oorspronklike luukse bakkies, lyk slaggereed om in ’n bosbakkie omgebou te word. Al wat hy kort, is ’n lekker kappie en ’n kano op die dakrak
Die Navara, een van die oorspronklike luukse bakkies, lyk slaggereed om in ’n bosbakkie omgebou te word. Al wat hy kort, is ’n lekker kappie en ’n kano op die dakrak

Die 2021-model Nissan Navara se tegnologie, veiligheid én werkverrigting is vernuwe, en volgens Nissan Suid-Afrika is die resultaat beter rygenot, groter gerief en swaarder vragvermoë, wat die Navara die voorste bakkie in sy kategorie maak.

“Ons deurlopende verbeteringsproses het daartoe gelei dat ons die hele reeks modelle herontwerp het om ’n Navara te vervaardig wat veral geskik is vir Suid-Afrikaanse en uiteindelik Afrika-toestande,” sê Stefan Haasbroek, bemarkingshoof by Nissan Suid-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan