book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Nuwe Pajero spog met méér as net ’n vars baadjie

akkreditasie

Nadat ons net meer as drie jaar gelede die Pajero Sport onder hande geneem het, het Mitsubishi nou met die ontrimpeling ook ’n derde model bygevoeg.

Die Exceed-model is effens luukser toegerus en sluit dinge soos ’n sondak en elektriese agterdeur in.

Die nuweling het dieselfde enjin as die ander twee. Die neus en stert het heelwat aandag gekry, en die analoë instrumentepaneel is volledig elektronies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan