book-icon Uitgawe Junie-Julie 2022

Nuwe Tiguan: Gemaak om te haak

akkreditasie

Dit is geen geheim nie dat ons wetgewing rondom sleepgewig besonder beperkend is. Al wat vervaardiger is, spog (met reg) hulle voertuie het ’n “ordentlike” sleepvermoë – daar’s selfs bakkies met syfers van tot 3 500 kg.

Daarom klink Volkswagen se syfer van 2 200 kg vir die tweeliter-Tiguan heel belowend – dié syfer beteken slegs 6 van die meer as 200 woonwaens op die mark* kan jy nié aan die Tiguan haak nie.

Tog vereis wetgewing dat die BVM van die sleepding nie die tarragewig van die sleepvoertuig mag oorskry nie. Dit beteken jy mag ’n woonwa met ’n BVM van hoogstens 1 579 kg aan die Tiguan haak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan