book-icon Uitgawe Desember 2021-Januarie 2022

Self gebou: Baster van die Bosveld

akkreditasie

Ek woon in die Bosveld waar jy Land Cruisers om elke hoek en draai vind.

Toe ek ’n 1986 Nissan Safari op OLX sien, het ek dadelik besluit om hom te koop, want hulle is skaars en ek wou die Cruiser-ouens wys dat Nissan ook só ’n bakkie het.

Die verkoper het beweer die bakkie het voorheen aan die veldtydrenjaer Hannes Grobler behoort, en die tweede eienaar was glo Martin van Rensburg, stigter van Maus Performance.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan