book-icon Uitgawe April-Mei 2022

Sleep hoog en laag met die Hilux

akkreditasie

Anders as met ons gebruiklike sleeptoetse ry ons vir dié uitgawe oor ’n langer tydperk en afstand in die nuwe Hilux – pleks van net ’n paar uur agter die stuur gaan ons op ’n reis van tien dae.

Ons trek weg in die binneland, maak ’n draai in die KwaZulu-Natalse kusgebied en steek dan die Drakensberg oor – met Tuff Cats se Dindingwe, ’n meneer van ’n wa, op die haak.

Ons gesin van vier doen verskeie kampplekke aan, sit lang ure in die kar, trotseer reënbui ná reënbui en ervaar die Hilux deur dik en dun.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan